top of page
Copy of Logo_04.png

Psalm 119:105
U Woord is ‘n lamp vir my voet en lig vir my pad

Bedieningleiers:
Past. Jp & Cathryn Le Roux
060 832 6399

WIE IS ONS?
By Thrive is dit ons hart om tieners te dissipel om Bybels volwasse te word. Ons wil ‘n vlam
in jong harte aanhits om in die openbaar uit te gaan en harte vir Christus te wen!
Om dit te bereik, volg ons ‘n Dissipel-program om tieners te onderrig, te mentor en toe te rus
om uiteindelik uit te gaan en siele te wen vir God se koninkryk.


ONS MISSIE:
Dit is ons missie om geleenthede vir elke tiener te skep om ons gemeenskap in die
openbaar te dien.


ONS VISIE:
Dit is ons visie om geestelik volwasse leiers op te rig wat hulle mede tieners dissipel en
toerus om krygers in die koninkryk van God te word!

bottom of page