top of page


Maar aan God die dank! Hy voer ons altyd saam in sy triomftog omdat ons een is met Christus. Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos 'n aangename geur.
WIE IS ONS?
Ons is Å„ dinamiese groep jong mense wat Å„ liefde het vir Jesus en Å„ passie vir Sy mense.
Die Lighuis vriende wil lidmate ‘n plek bied waar hulle deel kan wees van die liggaam en Jesus se liefde ervaar. Ons wil elke persoon help ontwikkel en groei in hulle potensiaal in die
liggaam van Christus.
​
WAT DOEN ONS?
Die Lighuis Vriende behoort eerste aan Christus en neem deel in Sy liggaam. Ons is hier om
saam as broers en susters by ons gemeente in te skakel en “kerk familie” te vorm. Ons moedig lede aan om betrokke te wees in die gemeente op Sondae en ander aktiwiteite by
die kerk. Ons is ook deel van die gemeente se sel groeppe gedurend die week en glo ons kan so bydra in ons eie en ander se geestelike lewens.
Bedieningleiers:
Jorius & Ilze Wolhuter
082 552 3339

bottom of page